Kerk (gebou)

Hierdie artikel handel oor die kerkgebou. Vir die kerkorganisasie, sien Kerk (organisasie).
Die 4de eeuse kerk- en kloosterkompleks van Sint Simeon Stylites in Aleppo, Sirië is een van die oudste bewaarde kerkgeboue
NG kerk Rondebosch, 2012
Kloosterkerk van die Monastery of the Holy Spirit naby Conyers, Georgia, VSA
Die Urnes-staafkerk in Luster, Noorweë

Die term kerkgebou (dikwels kort kerk genoem) verwys in die algemeen na 'n gebou wat deur 'n Christelike gemeenskap vir byeenkomste gebruik word. Die woord is afgelei van die Griekse kyriake (letterlik "dit wat aan die Here behoort") – kerke word gevolglik ook dikwels godshuise genoem. Christelike kerke word saam met die geboue van ander godsdienste ook sakrale geboue genoem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search